Deel

Trui-skok vir Bokke by Wêreldbeker

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Damian Willemse in die Bokke se wegtrui teen Argentinië.
Damian Willemse in die Bokke se wegtrui teen Argentinië.

Dit is nie vergesog dat die Bokke in slegs twee van hul Wêreldbeker-wedstryde vanjaar in hul tradisionele groen truie gaan speel nie.

Dít boonop in hul “makliker” groepwedstryde teen Roemenië en Tonga, aangesien hulle weens Wêreldrugby se vereistes om kleurblinde mense tegemoet te kom in hul openingswedstryd op 10 September teen Skotland in Marseille in hul wegtruie gaan speel. Dit is dieselfde laslappiekombers-uitrusting as waarin hulle verlede naweek teen Argentinië in Buenos Aires uitgedraf het. Teen Ierland sal die Bokke in ’n wit trui speel.

As Suid-Afrika teen Frankryk of Nieu-Seeland in die kwarteindronde speel, sal ’n loting bepaal wie in hul tradisionele truie uitdraf en wie in hul wegtruie moet speel. As die Bokke as die “wegspan” geloot word vir hul kwarteindronde, sal hulle weer in hul laslappie-truie speel.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.49
-0.0%
Rand - Pond
23.18
+0.2%
Rand - Euro
19.90
+0.0%
Rand - Aus dollar
12.20
+0.4%
Rand - Jen
0.12
+0.2%
Platinum
959.95
-0.7%
Palladium
973.50
-1.0%
Goud
2,318.99
-0.2%
Silwer
27.23
-0.8%
Brent-ruolie
83.33
+0.4%
Top-40
70,877
+0.3%
Alle aandele
77,001
+0.3%
Hulpbronne 10
61,599
+0.3%
Industriële 25
107,130
+0.0%
Finansiële 15
16,694
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos